Musiek in die voorhuis
2008-11-06
DIE sopraan Magdalena Minnaar, begelei deur Paula Siegel, tree Sondag om 17:00 op by die Mooikelder Herehuis, Noorder-Paarl.
Kaartjies is R50 (R30 studente en pensionarisse).
Vir navrae, skakel Adri by 021-869-8787 of 082-749-8936.
More
News
|