Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sang met Kerslig

Sang met Kerslig
 
2008-11-06


DIE Frank Pietersen Musieksentrum hou weer "Carols by Candlelight" op Saterdag 29 November voor die hoofgebou in Sanddriftstraat van 16:30.

’n Junior Orkes asook die Jeugorkes, die Senior Strykers en die Brass Ensemble asook al drie Frank Pietersen kore (die kinderkoor, die jeugkoor en die volwasse koor) sal optree.

Daar sal ook kans gegee word om saam ’n paar bekende Kersliedere te sing.

Toegang na hierdie geleentheid is gratis. Daar sal wel potjiekos en braaiverkope wees wat die publiek kan geniet vanaf 17:00.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za