Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2008-11-13


* Die vragmotors gebruik Langenhovenweg want dit is die Paarl se rooilig gebied. Y.W.Prl.

* Prison for life for the driver who crashed his truck at high speed, killing his passenger.

* The serious truck accident on Monday last week is just another example of the rapid deterioration of road discipline due to a lack of ability or even unwillingness by the administration

* Aan die gesiene afgetrede persoon in Suider- Paarl wat die pragtige pou met sy kierie doodgeslaan het, wil ek net sê dat my kind dit uitgevind het en ontroosbaar is.

* My hart pyn oor die ALLERVREESLIKSTE nuus van die pragtige pou wat so onskuldig so wreed doodgemaak is! Lat my dink aan Rom 8:20-22: Hoe lyk ons harte?

* Ouers, geen klein dogtertjie of seuntjie behoort onder ’n ouer se oë uit te wees nie. Spyt bring hul nie terug! Gwen, Wellington

* Dis nou tyd dat ouers ook verantwoordelik gehou word vir hul kinders se veiligheid. Pas jou kind op!

* Wat word van ons land? Mense het geen gevoel vir mense- of dierelewens nie. Ek het simpatie met eienaar van kat wat geskiet is.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za