Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Helmut Lotti 'n fees

Helmut Lotti 'n fees
 
2008-11-13


EK wil aan die Paarl Post net baie dankie sê vir die geleentheid wat ek gegun was om na die Belgiese sanger Helmut Lotti te gaan luister nadat ek twee gratis kaartjies gewen het.

Hy was begelei deur ’n 23-lid simfonie- orkes - wat ’n stukkie voorspel van wat eendag in die hemel wag.

Dit was ’n onvergeetlike ervaring.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za