Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hou tog net dié nuuskierige agies weg

Hou tog net dié nuuskierige agies weg
 
2008-11-13


EK stem ten volle saam met ‘Ontsteld’ se brief ‘Hartelose mense drom saam by ongelukstoneel’.

Verlede Maandag het ek self by die ongelukstoneel by die Paryssirkel verbygery waar die vragmotor afgery het.

As ek moet skat was daar ten minste 100 mense wat daar gestaan het om te kyk wat gebeur het.

Later die middag het die gepeupel steeds daar saamgedrom, en al hoe meer voertuie het stilgehou en mense het byna blindelings oor die pad gehardloop om na die kamstige ‘skouspel’ te kyk.

Het die polisie dan nie regulasies om hierdie nuuskierige agies weg te hou van sulke tonele nie?

Hulle hou ’n gevaar in nie net vir hulself nie, maar ook vir verbygaande voertuie.

Laat liewer die koerante verslag doen oor hierdie voorvalle en lees in die veiligheid van jou huis wat gebeur het.Nie nuuskierig




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za