Vergadering oor misdaad
2008-11-13
VANAAND om 18:30 word ’n byeenkoms gehou waar inwoners van Wellington die geleentheid sal hê om die algemene stand van misdaad in dié dorp te bespreek. Die vergadering in die Wellington-Oos Kerksaal (hoek van Cummings- en Barlinkastraat) vind plaas onder leiding van Attie Barnard wat die Wellington misdaadinligting-webwerf vanjaar met groot sukses op die been gebring het.
More
News
|