Leefstylkalender
2008-11-13
* SANGAAND. Die Forgiveness Healing Ministries bied ’n sangaand aan Saterdag 22 November om 19:00 in die Huis van Gebed agter Shoprite in Paarl-Oos. Skakel Vernie Julies by 071-421-6734.
* REÜNIE. Die 1998 matrieks van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl beplan ’n reünie vir later vanjaar. Matrikulante van 1998 moet die organiseerders kontak. Skakel Constance Fortuin by 083-685-1972 of Julie Jacobs by 021-868-2063 of 083-740-6257.
* VERSLAWING.Die Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid aan Tik geraak word. Families en belangstellendes wat deur hierdie euwel geraak word, kan eerwaarde Keith Links skakel by 021-862-1954.
* DEMENTIA. All are welcome to join Dementia SA’s support group every first Thursday of the month at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North. Call 021-4210-077/78.
* VRYWILLIGE DIENS. Die polisie op Klapmuts doen ’n beroep op die publiek om aansoek te doen om as vrywillige werkers by hul traumakamer te help. Skakel konst Naiemah Vaughan by 021-875-5555.
More
News
|