Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuning vir egskeidingstrauma

Ondersteuning vir egskeidingstrauma
 
2008-11-13


DIE volgende byeenkoms van die angs- en depressie-ondersteuningsgroep vind plaas Maandag om 19:00 in die lesingslokaal van Sereno Clinic in die Optenhosp-sentrum in die Paarl.

Die onderwerp van bespreking is egskeidingstrauma.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, persone in hul herstelfase en gesinslede wat ondersteuning bied.

Belangstellendes word uitgenooi na hierdie byeenkoms en bywoning is gratis. Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser en Mientie Kroukamp.

Vir meer besonderhede, skakel 021-872- 7466.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za