Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mollstraat nie so erg nie

Mollstraat nie so erg nie
 
2008-11-20


EK verwys na Wange se brief in verlede week (13/11/08) se Paarl Post oor die aanbring van spoedwalle in Mollstraat.

Hierdie straat is sekerlik die straat met die meeste verkeerskalmering-inisiatiewe in die Paarl, met sowaar tien vernouings wat dien as spoedbrekers, wat insluit twee spoedwalle.

Meer is sekerlik nie nodig nie, want ons ervaar nie die gejaag van motors en motorfietse nie, al woon ons ook in Mollstraat.

Roekelose bestuurders kan uitgewys word deur die Padvark-lyn te bel by 086-140-0800 en registrasienommers te verskaf.Theo van Mollstraat




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za