Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kursusse

Kursusse
 
2008-11-20


VANAF Februarie volgende jaar bied die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) verskeie gratis beroepsgefokusde kursusse vir werkloses by die Brey­ten- bach-sen- trum op Wellington aan.

’n Kursus in Au Pair (kindersorg), skoonheidskunde en in lewens- en hand­vaardighede sal deur die ervare fasiliteerder, Annalise Schoeman, aangebied word vir nege maande een maal per week. Vir inskrywingsvorms, skakel 021-

873-2786 of theokemp@ breytenbachsentrum.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za