Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jaarlikse blommefees van liefde

Jaarlikse blommefees van liefde
 
2008-11-20


DIE Pniel Congregational Kerk hou hul jaarlikse Blommefees van Saterdag tot Dinsdag 25 November in die kerk. Die openingseremonie begin Saterdag om 10:00.

Almal word uitgenooi om die blommerangskikkings te besigtig wat die tema “Festival of Love” uitbeeld.

’n Kafeteria sal oop wees Saterdag vanaf 10:00 tot 18:00 en Sondag vanaf 14:00 tot 18:00.

Die besigtiging van blomme sal ook geskied Maandag en Dinsdag vanaf 10:00 tot 18:00.

Vir navrae, skakel Noleen Rose by 021­885-1300.

’n Donasie sal by die deur opgeneem word.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za