Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gala-aand in teater

Gala-aand in teater
 
2008-11-20


DIE Jean de Jongh musiekskool se gala- aand word op 22 November om 18:00 by die Ou Meul-teater aangebied. Dit begin om 18:00 met ’n wynproe.

Dansers, sangers en klassieke kunstenaars, sowel as ’n paar gaskunstenaars tree op. Die kaartjies kos R65 by Jean (082- 854- 5640).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za