’n Gekombineerde groep rugbyspelers van Klein Nederburg Sekondêr en Noorder-Paarl Sekondêr het onlangs ’n rugbytoer na Calvinia onderneem wat moontlik gemaak is deur die Paarlse Springbok-rug- byspeler, Wayne Julies. Op die toer het die span van die Paarl vir Hoërskool Hantam met 26-10 geklop.