Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man dood ná tref-en-trap

Man dood ná tref-en-trap
 
2008-11-20


’n MAN is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n voetganger doodgery het.

Bernard Melouw (29) is verledeSaterdagaand dood toe hy Blignautstraat op Wellington probeer oorsteek het.

Die bestuurder van ’n motor het versuim om by die stopstraat te stop, en hy het binne-in Melouw vasgejaag. Hy het hierna weggery, sonder om te stop by die ongelukstoneel.

Met die hulp van die publiek, is die bestuurder se identiteit vasgestel deur middel van sy motorregistrasienommer.

Doodman Malusi van Mbekweni is die dag na die voorval in hegtenis geneem in verband met die tref-en­­trap-insident.

Hy het in die Wellington Landdroshof verskyn op aanklag van strafbare manslag.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za