Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sintetiese hokkieveld vir Gim

Sintetiese hokkieveld vir Gim
 
2008-11-20


DIE eerste sintetiese hokkieveld in die Boland word tans by Hoërskool Gimnasium gebou.
Dié projek van ongeveer R3 miljoen sal teen Februarie voltooi wees.
’n Trust is gestig waar oud-Gimmies, ouers en ander donateurs bydraes gelewer het om die baan te bou.
Belangstellendes wat wil navraag doen oor die projek, kan skakel met Piet Vorster, die koördineerder van die projek, by 084-721-5953.
Die trustees in beheer van die oprigting van die sintetiese hokkieveld by Gim is Chris Oosthuizen, Francois Conradie, Nowlan Jones, Paula Bester en Andries Botha.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za