Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Padwerke

Padwerke
 
2008-11-27


TUSSEN 3 en 8 November was daar padwerke in Piet Retiefstraat, Wellington, wat gate in die teeroppervlak gelaat het.

Daar was geen duidelike kennisgewings­ nie - die een wat daar was, het na die sypaadjie gewys.

Ek het op 9 November, teen 60 km per uur, daar gery en my wiele is lelik beskadig. Wie gaan my vergoed?

Ongelukkig




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za