Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help bietjie hier

Help bietjie hier
 
2008-11-27


EK is bekommerd oor die toestand van die Faurestraat-sta­dion. Dit raak al moeiliker om daar fiets te ry, omdat die baan onversorg is. Daar lê gereeld glasstukke en ander skerp voorwerpe daarop.

Die terrein in die algemeen is onnet. Agter die oostelike sitplekke is dit baie vuil.

Maar die vier werkers wat veronderstel is om dit skoon te maak, doen niks. Hulle sit lyk my heeldag net en MXit op hul selfone. Help ’n bietjie daar!

Ontevrede




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za