Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oppas vir hulle

Oppas vir hulle
 
2008-11-27


DAAR is tans mense wat by ons huise aanklop en voorgee dat hulle opnames doen vir Cape Winelands Distrikraad as deel van ’n “Boland Sensus”. Ene mejuffrou Marilyn Cleophas is hul superieur. Maar niemand by Distriksraad weet van hulle nie.

Aangesien daar so gereeld by deure aangeklop word en mense ingeloop en besteel word, wil ek net waarsku teen hierdie mense, wat geen identifikasie dra nie, maar “amptelike” dokumente toon.

Dan wil hulle nogal persoonlike inligting vra. Wees versigtig.

G Fortuin, New Orleans, Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za