Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Riverstones kry swaar

Riverstones kry swaar
 
2005-07-28


DIE manne van Riverstones was Saterdag aan die ontvangkant van ’n 27-7 loesing aan die hande van Paarl Rangers.

En was dit nie vir Rangers se swak hanteerwerk nie, kon die punteverskil nog groter gewees het.

Gabba Jones het weereens gewys waarom hy so hoog aangeslaan word en twee briljante drieë gedruk.

Cornelius Abrahams het ook uitgeblink met sy goeie ingooiwerk in die lynstane.

Die tweede en derde span het 18-8 en 20-0 gewen.

Saterdag speel Rangers teen Young Gardens op Daljosafat Stadion.
’n Steakbraai-ete sal ná afloop van die wedstryd by die voorsitter se huis gehou word.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za