Laurika sing Kersliedere
2008-11-27
EEN van die ikone van Afrikaanse musiek, die alombekende en gewilde sangeres, Laurika Rauch, se besoek aan die Paarl vir die jaar vind plaas Sondag met twee vertonings by die NGK Suider-Paarl NG Gemeente om 15:00 en 20:00. Kaartjies beloop R100 tot R120 (alles is bespreekte sitplekke) en sluit verversings in. Skakel die kerkkantoor by 021-863-2700 of na ure vir Liezel Fourie by 082-503-1096.
More
News
|