Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2008-11-27


* DEMENTIA. What is dementia? All these and more questions will be answered today at 10:30 at Pêrelberg House at 25 Botha Street in Paarl by Karen Borochowitz of Dementia SA. Everyone welcome. For enquiries, phone 021- 872-7267.

* MOOI MAAK. Kom kyk hoe Hannon Bothma, ook bekend as die Glam Guru, enige gesig modelmooi kan laat lyk môre om 19:30 by Nelson’s Creek. Kaartjies kos R130. Vir besprekings, skakel Rietha Kruger by 083­556-0511.

* BIBLIOTEEK GESLUIT. Die Jan van Riebeeck Biblioteek in Wellington sal gesluit wees van vandag tot Saterdag vir administratiewe redes en ook om die gebou te berook.

* REÜNIE. Die 1998 matrieks van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl beplan ’n reünie vir later vanjaar. Matrikulante van 1998 moet die organiseerders kontak. Skakel Constance Fortuin by 083-685-1972 of Julie Jacobs by 021-868-2063 of 083-740-6257.

* VERSLAWING. Die Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid aan Tik geraak word. Families en belangstellendes wat deur hierdie euwel geraak word, kan eerwaarde Keith Links skakel by 021-862-1954.

* DEMENTIA. All are welcome to join Dementia SA’s support group every first Thursday of the month at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North. Call 021-421­0-077/78.

* VRYWILLIGE DIENS. Die polisie op Klapmuts doen ’n beroep op die publiek om aansoek te doen om as vrywillige werkers by hul traumakamer te help. Skakel konst Naiemah Vaughan by 021-875-­5555.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za