Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vakansieprogram by biblioteek

Vakansieprogram by biblioteek
 
2008-11-27


DIE Meulstraat biblioteek bied 地 vakansieprogram vir kinders aan vanaf 8 tot 12 Desember daagliks van 10:00 tot 11:30.

Kinders moet asseblief elkeen hulle eie sk靡 saambring.

Maandag 8 Desember sal 地 inkleurkompetisie gehou word. Dinsdag sal daar kralewerk wees. Woensdag sal 地 markdag en entrepreneursdag gehou word (tafels is voor 3 Desember te huur by die biblioteek teen R10 elk).

地 Springkasteel sal vir die vermaak van die kinders daar wees en hulle sal hulle gesigte kan laat verf, alles gratis.

Die Donderdag sal daar Kersklappers gemaak word en op Vrydag 12 Desember sal daar 地 video vertoon word.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za