Bespreek vir skemerstap
2008-11-27
DIRTOPIA bied eerskomende Saterdag ’n Sonsondergangstap by die Dirtopia Trail Centre op Delvera-plaas naby Stellenbosch aan, van 18:00 tot ongeveer 21:00. Kostes is R40 (R20 vir kinders). Kontak 021-884-4752 of stuur ’n e-pos aan info@dirtopia.co.za. Permitte moet teen 18:00 verkry word by Delvera plaas.
More
News
|