Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerskonsert

Kerskonsert
 
2008-11-27


OP Sondag 7 Desember om 18:00 bied die VGK Wellington Dorp ’n sang- en musiekuitvoering met Nicodémus Olivier as gaskunstenaar. Toegang sal gratis wees met ’n sagte kollekte.

Nicodémus het al as solis opgetree met die Kaapse Filharmoniese- en die Western Cape Pops orkeste. Hy het ook al in Duitsland en Engeland opgetree, en verhoë gedeel met Amerikaanse sterre Jimmy Earl Perry en T Renee Crutcher, die Suid-Afrikaanse groep DNA Strings, en sangers soos Kurt Darren, Nedine Blom en Jennifer Zamudio asook gospelgroepe.

Vooraf spel deur die Unity Brass-orkes sal die gaste voor die kerkgebou verwelkom met Kersliedere. Die voorprogram word aangebied deur die gemeente se lofprysingsgroep




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za