Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2008-12-04


* KOMEDIE. Frank Opperman vertolk weer die rol van Pottie Potgieter, die werklose Afrikaanse man, wat sy lief en leed in die bekroonde en gewilde eenmanstuk 'Die uwe, Pottie Potgieter' deel by die Oude Libertas-amfiteater op Stellenbosch vanaand om 20:15. Pottie is steeds werkloos, en hy besluit om as Onafhanklike Kandidaat aan ’n munisipale wyksverkiesing deel te neem. Hy stel sy saak, vertel stories, en probeer terselfdertyd sy vrou, Maggie, wat nou in Saoedi­Arabië as verpleegster werk, teruglok na Suid-Afrika. Kaartjies kos vanaf R90 tot R110. Bespreek deur Computicket of die Oude Libertas kaartjiekantoor by 021-809­7473 of 021-809-7380.

* CHRISTMAS CAROLS. Carols by Candlelight with Perseverance Christmas Band at Mountain Shadows Guest House, Keerweder Rd, Klein Drakenstein, Paarl, Sunday 19:00. Bring your own picnic and a rug. Tickets R20, R10 children, children under 3 free. Call 021-862-3192. Proceeds in aid of Rotary Paarl “Make Dreams Real” Projects.

* ART EXHIBITION. William Kentridge will present ''I am not me, the horse is not mine' at the Iziko South African National Gallery from 11 December to 8 March. The Gallery is open daily from 10:00 to 17:00, except Mondays. For enquiries, call Pam Warne at 021-467-4660.

* OUJAARSAAND-DANS. Die Boeremusiekgilde bied Oujaarsaand-dans aan by Noord-Eind Laerskool, Paarl Woensdag 31 Desember van 20:00 tot laat. Die orkes van Rita Bester gaan die musiek verskaf. Die kostes is R80 per paar. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of Johann Wentzel 083-357­4552.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za