|
Steve sing op Paarlberg
Steve sing op Paarlberg
2008-12-04
Steve Hofmeyr tree op Vrydagaand 19 Desember op in die Paarlberg Amfiteater.
Kaartjies kos R110 (R160 vir ’n kaartjie met ’n piekniekmandjie-ete).
Bespreek by www.tune gum.com, of kontak Lize by 021-863-2800.
More
News
|
|