Leefstylkalender
2008-12-04
* REÜNIE. Die 1998 matrieks van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl beplan ’n reünie eersdaags. Skakel Constance Fortuin by 083-685-1972 of Julie Jacobs by 021-868-2063 of 083-740-6257.
* VERSLAWING. Die Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid geraak word. Skakel 021-862-1954.
* DEMENTIA. All are welcome to join Dementia SA’s support group every first Thursday at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North. Call 021-4210-077/78.
* VRYWILLIGE DIENS. Die polisie op Klapmuts doen ’n beroep op die publiek om aansoek te doen om as vrywillige werkers by hul traumakamer te help. Skakel konst Naiemah Vaughan by 021-875-5555.
More
News
|