Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2008-12-04


ADMINISTRATIEWE
BEAMPTE/CASH OFFICE

Die geskikte kandidaat moet aan die minimum vereistes voldoen:

1. Graad 12 met Wiskunde/Rekeningkunde as akademiese vereiste.
2. Vorige ervaring in die groot- of kleinhandel. (Pick n Pay of soortgelyk) sal in u guns tel.
3. Moet baie akkuraat en onder druk kan werk.

Die volgende sal as ‘n aanbeveling dien:

1. Rekenaarvaardigheid

Handig u CV in by PICK N PAY WELLINGTON of faks na: 021 864 2118



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za