Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Windbuks-skietdag by Le Joubert Landgoed aangebied

Windbuks-skietdag by Le Joubert Landgoed aangebied
 
2008-12-04


CAPE AIR RIFLE het Saterdag ’n windbuks-skietdag (provinsiaal) by Le Joubert Landgoed in die Paarl gehou.
Gerhard Genade van die Paarl het ’n goue medalje verwerf in die FT Klas D.
Marius van Schalkwyk het eerste geëindig in die FT Klas A.
Cape Air Rifle het maandelikse byeenkomste wat bestaan uit veldteiken- skiet (teikens op onbekende afstande vanaf 10- 50 meter).
Kontak 083- 560-3141 of besoek www.capeairrifle.co.za.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za