Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet skitter op Quad

Paarliet skitter op Quad
 
2008-12-04


JD STRYDOM het Paarl se naam hoog gehou toe hy onlangs vir die mense op Kleinplasie, Worcester, gewys het hoe om ’n Quad (vierwielmotorfiets) te hanteer.
Strydom (24) en sy span, die Suzuki Oval Track Racing Team, het eerste gekom in al drie rondes om sodoende die trofee huis toe te bring.
Dit was die eerste groot vierwielresies waaraan Strydom deelgeneem het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za