ATLETIEK
Die Simonsvlei 10 km padwedren vind plaas op Woensdag 10 Desember om 18:30 vanaf Simonsvlei Wyne se perseel. Inskrywings kan vanaf 17:00 gedoen word op die dag van die wedloop. Skakel 083-444-6940.
RUGBY
* Evergreens Rugbyklub soek ’n nuwe afrigter. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 5 Desember. Kontak 078-870-9787 of 079- 026-1290.
* Blue Stars United Rugbyklub se algemene jaarvergadering is volgende Donderdag (11 Desember) om 19:00 by Klapmuts-sportgronde. Kontak 083- 273-1423.
DIRTOPIA
Dirtopia’s Bike and Run Day will be held tomorrow (5 December) at the Dirtopia Trail Centre (Delvera farm) near Stellenbosch, where runners will come up against the mountain-bikers on the dirt trails. The event will start at 18:00.
The distance is 13km (climbs and fun singletrack sections) and the entry fee is R30 (includes permit, drink at finish and lucky draw). There is no need to book.
Call 021-884-4752, email info@dirtopia.co.za or visit www.dirtopia.co.za.
KARATE
Alle studente moet Saterdag 6 Desember (09:00-12:00) die finale oefensessie van Hayashi-Ha Shitoryu-Kai bywoon by die binnenshuise sportsentrum in Ambagsvalleistraat, Paarl.
Tydens dié oefensessie kan die instrukteurs en die klub se Springbokke ontmoet word. Ouers is ook welkom.