Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bron van kommer

Bron van kommer
 
2008-12-04


EK rig hierdie brief uit dankbaarheid. Newton, Mbekweni en Vanwyksvlei was opgewonde oor ons Midway Shoprite inkopiesentrum. Ons was voorheen verlore met geen OTM’s of luukse-keuse van koop nie.

Nou sit ons met vier OTM’s. Dankie daarvoor.

Maar daar is ’n groot bron van kommer. Hoekom is hier nie ’n apteek nie?

Kan iemand vir ons verduidelik hoe lank ons daarvoor gaan wag?

As ons voorskrifte van dokters kry, moet ons Paarl of Wellington toe. Wat van ons mense sonder vervoer?

Kan iemand nie wakker skrik vir die groot nood vir ’n apteek nie?

DJ Titus




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za