Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisiestasie pla

Polisiestasie pla
 
2008-12-04


DIE verskuiwing van die Paarl­Oos polisiestasie was nie ’n wyse besluit nie.

Ons voel dat die verskuiwing van die polisiestasie tot die toename van misdaad in Paarl- Oos sal lei, wat weens die lang afstand daarheen nie gerapporteer sal word nie.

Daar moet onmiddellik daadwerklike stappe gedoen word om die ou polisiestasie ten minste as satelliet-stasie te beman.

’n Petisie met 1000 name is reeds by die polisie hieroor ingedien.Russel du Plessis (ID)


More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za