Aangeval in tuin
2008-12-11
地 PAARLIET is verlede week deur 地 messwaaiende man in sy tuin aangeval. Albertus Smit (33) van Schoongezichtstraat in Groenvlei was Donderdag besig om in die tuin van sy meenthuis te werk toe hy 地 man agter 地 bos sien skuil het. 地 Bakleiery het ontstaan en Smit het gevlug maar is met 地 mes aangeval. Hy is in die hospitaal behandel. Enigiemand wat inligting het, kan vir kaptein Graham Adams of insp Karel Rossouw skakel by 021-807-4000.
More
News
|