Kunskalender
2008-12-11
* KONSERT. Steve Hofmeyr tree op Vrydagaand 19 Desember op in die Paarlberg Amfiteater. Kaartjies kos R110 (R160 vir ’n kaartjie met ’n piekniekmandjie-ete). Bespreek by www.tune gum.com, of kontak Lize by 021-863-2800.
* ART EXHIBITION. William Kentridge will present I am not me, the horse is not mine at the Iziko South African National Gallery from tonight. The Gallery is open daily from 10:00 to 17:00, except Mondays. For enquiries, call Pam Warne at 021-467-4660.
* OUJAARSAAND-DANS. Die Boeremusiekgilde bied Oujaarsaand-dans aan by Noord-Eind Laerskool, Paarl Woensdag 31 Desember van 20:00 tot laat. Die orkes van Rita Bester gaan die musiek verskaf. Die kostes is R80 per paar. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of Johann Wentzel 083-3574552.
More
News
|