Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prinses Jana en tante Spinasie

Prinses Jana en tante Spinasie
 
2008-12-11


DIE kinderproduksie, Prinses Jana en Tante Spinasie, word opgevoer by die Ou Meul-teater môre om 10:00.

Al die televisie-programme word gesteel en Prinses Jana moet gaan ondersoek instel.

So ontmoet sy die grillerige tante Spinasie wat haar eie cooking show het, maar al die disse word van grasgroen spinasie gemaak.

Is dit dalk tante Spinasie wat die televisieprogramme gesteel het omdat niemand na haar kookprogram wou kyk nie? Kaartjies kos R30.

Besprekings noodsaaklik by Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za