Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Finaal van spele in sig

Finaal van spele in sig
 
2008-12-11


DIE Drakenstein Gemeenskapspele was dié week in volle swang na dit verlede week op Saron afgeskop het.
Verlede week Donderdag het die afrigters hul kennis met die jeug van Mbekweni gedeel, en dié week was die spele aangebied op die velde van Laerskool Paulus Joubert, New Orleans Sekondêr, Dalweide Primêr en Simondium Primêr (vandag vanaf 07:00 tot 16:00).
Die finaal van die spele vind op 16 Desember plaas by die Daljosafat-stadion.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za