Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2008-12-11


* TOUCHING HEARTS. Dr Isaac Raj Alanka, national co-ordinator of Touching Hearts Ministries in India, will talk about what God is doing in India through Touching Heart Ministries at the Strooidakkerk in Paarl on Tuesday 16 December at 19:00. Call Johanna Viljoen at 082-773-9780.

* PRETTRAP. ’n Fiets- prettrap ten bate van die Yzerfontein Stedelike Bewarea vind plaas op 20 Desember vanaf die Yzerfontein NG Kerk vir die hele gesin en pryse kan gewen word. Kontak by Alfie 022­451-2747 of 082-966-7166.

* DANS. Die Boeremusiekgilde hou ’n Oujaarsaand Dans by Noord-Eind Laerskool, Paarl Woensdag 31 Desember van 20:00 tot laat. Die orkes van Rita Bester gaan vir ons die musiek verskaf. Kaartjies is R80 per paar. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of Johann Wentzel 083-357­4552 vir besprekings.

* REÜNIE. Die 1998 matrieks van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl beplan ’n reünie eersdaags. Skakel Constance Fortuin by 083­685-1972 of Julie Jacobs by 021-868-2063 of 083-740­6257.

* VERSLAWING. Die Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid geraak word. Skakel 021-862-1954.

* DEMENTIA. All are welcome to join Dementia SA’s support group every first Thursday at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North. Call 021-421­0­077/78.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za