* Ons moet optree teen William Lloyd Laerskool - die hoof het die kinders se uitslae teruggehou
* Peoples krieketbestuur, waar is ons oudlede langs ons velde? Julle faal in jul taak, bring oudbestuurslede terug, spelers verlaat ons, hoekom? Ontevrede spelers
* Ons as ontevrede YPCC spelers wil Mister Rooks om verskoning vra, deur ons word u naam deur die modder gesleep.
* What is happening to BHS? First soccer then Mr Genis. We will miss you.
* Na kilogramme dagga, honderde mandrax, vier selfone en 10-talle messe wat in jou en jou nommer se besit gevind is moet jy ook in die hospitaal wees bewaarder.