Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert verdien applous

Konsert verdien applous
 
2008-12-18


AS ouers van ’n sesjarige aspirant-ballerinatjie, wil ons graag uit ons hart uit dankie sê vir die fantastiese balletkonsert wat verlede week in die Paarl Polisiekollege aangebied is.

Ons was absoluut verstom met die vlak van afronding, professionaliteit en aanbieding van dié ballet-skouspel!

Die meesterbrein agter dié ballet verdien ’n medalje! Om met soveel dogters,van klein tot groot, so ’n konsert te kon hou, vereis bonatuurlike geduld en uitnemendheid!

Sal ons ooit regtig weet hoeveel ure, bloedsweet en selfs trane dit kos om so ’n produksie op die planke te bring?

Ons as balletouers was baie trots en sê graag dankie vir die harde werk en al die moeite.

Wat ’n voorreg om so ’n uitstaande balletonderwyseres soos Joy in die Paarl te kan hê!

Diana Nel-Hugo




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za