Van Veen terug in SA
2008-12-18
Begelei deur kitaarspeler Edith Leerkes, keer Herman van Veen terug na Suid-Afrika om te sing oor vaders, moeders, kinders, mans, vroue, bome, dinge wat vergaan, die ewigheid en wat dit werd is, op 9 en 10 Januarie om 20:25 by die Oude Libertas Amfiteater Somerprogram.
Kaartjies wissel van R140 tot R160.
Besprekings kan gedoen word deur Computicket of die Oude Libertas kaartjiekantoor te skakel by 021 809 7473.
Sien ook www.oudelibertas.net of stuur ’n e-pos aan ola@oudelibertas.net.
More
News
|