Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2008-12-18


* PRETTRAP. ’n Fiets- prettrap ten bate van die Yzerfontein Stedelike Bewarea vind plaas op Saterdag vanaf die Yzerfontein NG Kerk vir die hele gesin en pryse kan gewen word. Kontak by Alfie 022­-451-2747 of 082-966-7166.

* REÜNIE. Die 1998 matrieks van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl beplan ’n reünie eersdaags. Skakel Constance Fortuin by 083-­685-1972 of Julie Jacobs by 021-868-2063 of 083-740-6257.

* VERSLAWING. Die Oasis Tikkamer van die AME Kerk bied elke Dinsdag en Donderdag tussen 10:00 en 12:00 berading- en gebedsessies aan vir persone wat deur dwelmverslaafdheid geraak word. Skakel 021-862-1954.

* DEMENTIA. All are welcome to join Dementia SA’s support group every first Thursday at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North. Call 021-421-­0­077/78.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za