Kook saam met Andries
2008-12-18
Die nuutste resepteboek van Paarlse potjiekos-koning, Andries Krogmann, Kook saam met Andries Krogmann, is pas bekend gestel.
Dit is nie net ’n versameling van sy gunsteling resepte nie, maar sluit ook resepte in van bekende vermaaklikheidspersoonlikhede.
Die boek is al op winkelrakke, of maak bestellings by Krogmann self by 082-550-4782.
More
News
|