Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toekenning vir Paulse

Toekenning vir Paulse
 
2009-01-08


Desmond Paulse, 'n voormalige Franschhoeker en oud-leerder van Klein Nederburg Sekondêr, wat tans ’n omgewingsgesondheidspraktisyn is by die Eden Distriksmunisipaliteit (Oudtshoorn-distrik), het onlangs die Alfred Nzo Environmental Health Achievement Award van die Minister van Gesondheid in Johannesburg ontvang. Paulse het hierdie toekenning ontvang vir sy besonderse prestasie in ’n sanitasie- en higiëne-opheffingsprojek waartydens hy 133 toegewyde rolspelers in die landelike gebiede opgelei het, wat op hulle beurt weer oor die 2000 huishoudings in hul woongebiede bereik het. Paulse streef om ’n veilige leefomgewing vir inwoners te skep.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za