Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Junior lede van Jukskeiklub skitter vir Boland

Junior lede van Jukskeiklub skitter vir Boland
 
2009-01-08


ALTESAAM veertien junior lede van die Fleur de Lis Jukskeiklub op Wellington was deel van die junior jukskeispan van Bolandstreek wat verlede maand met groot sukses aan die SA junior jukskeitoernooi op Kroonstad deelgeneem het.
Bolandstreek se o.19A span het vir die eerste keer in 32 jaar die eerste plek in hul afdeling behaal en ook in vyf afdelings met die louere weggestap.
Paarr spanlede van Fleur de Lis wat deel was van Bolandstreek se wenspanne, sluit in Nico Erasmus, Niklaus von Wielligh, Stepnie Frolick, Michel Marais, Sandra le Roux, Nicola Viljoen, Ivan von Wielligh, Heinrich Hartmann, Ivan Strubel en Paul Marais.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za