Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2009-01-08


FIETSWEDREN

Op Saterdag 21 Februarie bied die Lions klub van Wellington weer sy jaarlikse fietswedren, die Wilde Fietsrydag, aan, in dié pragtige wyndorp.

Die wedren bestaan uit ’n lang roete van 94,5km en ’n kort roete van 54,2km.

Kontak 084-244-6380.

RUGBY

*Vineyards Rugby Club will be having a braai at the house of Aslam Abrahams tomorrow evening (Friday) at 20:00. All members are welcome.

* Young Standards se algemene jaarvergadering vind Maandag 19 Januarie plaas om 19:00 by Ebenezer primêr. Alle spelers moet dit bywoon en voornemende spelers is ook welkom.

Kontak Martin van Zitters by 083-443-1223.

* Die Rugbyklub van Young Peoples begin met voorseisoense oefeninge op Maandae, Dinsdae en Woensdae op Daljosafat Stadion om 18:00.

Alle spelers en nuwe spelers, asook o.20 spelers, is welkom.

HENGEL

Die volgende Hengel Liga Byeenkoms vind Saterdag 17 Januarie plaas en sal op Struisbaai gehou word. Belangstellendes kan vir Gerrit van Niekerk kontak by 083-259-4310.

DIRTOPIA

Dirtopia presents it’s first Full Moon hikes of the year on Saturday and Sunday at the Dirtopia Trail Centre in Klapmuts.

Arrival at the centre is between 18:00 and 18:45. Contact 021-884-4752.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za