Paarliete skitter in Parow
2009-01-08
KEENAN WATSON het koning gekraai in die verspring-item tydens die Gemeenskaps-atletiekbyeenkoms wat onlangs in Parow gehou is. Watson het ’n wen-afstand van 7,85m behaal. Tydens dieselfde byeenkoms het Kurtley du Plessis van Hoër Jongenskool die 400m-item gewen.
More
News
|