Stoumann toon staal in driekamp
2009-01-08
MARTIE STOUMANN het onlangs deelgeneem aan ’n Jailbreak Driekamp op Worcester waar sy ’n derde plek behaal het. Die driekamp het bestaan uit 1,1km swem, 50km fietsry en 12,5km hardloop. Die volgende driekamp is die WP kampioenskappe, op 31 Januarie, waar ’n WP-span gekies gaan word om SA’s toe te gaan in Maart.
More
News
|