Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Strydom wen op Worcester

Strydom wen op Worcester
 
2009-01-08


DIE Paarliet, JD Strydom, van die Suzuki ovaalbaan-renspan het op 20 Desember weer sy staal getoon op Worcester.
Na taai kompetisie met vier Quads (vierwiel-motorfietse) in die wedren het Strydom tweede gekom in die eerste ronde, waarna hy in die tweede en derde ronde, asook in die finaal, eerste gekom het om die groot trofee huis toe te bring.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za