Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moordenaar steeds gesoek

Moordenaar steeds gesoek
 
2009-01-15


DIE Paarl-Oos polisie is steeds op soek na inligting wat vir hulle kan help om ’n tien jaar oue moord op te los.

Siba Meyer (18), wat by Magnolia-woonstelle gewoon het, is die aand van 18 Junie 1998 deur ’n onbekende persoon doodgeskiet in Sipresstraat, New Orleans.

Enige inligting oor die onopgeloste moord kan aangemeld word by sers Barry Noble by 021-877-5913.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za